-- 81 van 143 -- op Webtuiste tans .....
_______________________________________________
Hit Counter Of This Site
Hoërskool Jan de Klerk, Krugersdorp, Matriekulante 1983
Dankie aan:
Mariaan Smith/Willemse is die een aan die stuur van die e-posse.
Kontak Mariaan by:
mariaan.willemse@execujet.co.za
Dankie Mariaan, vir jou moeite.
In 1984 het ons almal met ons toekoms begin en nou is ons halfpad!
Sterkte met die opdraendes en ook afdraendes wat agter en voor is.
Laat weet asb al ons Jannas Matrieks 1983, Hoërskool Jan de Klerk, Krugersdorp, kom deel met ons! Ons webtuiste is vol nuwe foto's en ou herinneringe! Reunie is oppad!
Ons plaas tans foto's en net e-pos addresse, jul kan persoonlike kontak besonderhede verskaf indien jul dit verkies. Ons kan ongelukkig nie te veel foto's plaas nie en gaan probeer om so 4 per blad te plaas. Indien jul nuwer foto's wil plaas en die oueriges vervang, stuur maar aan....
Laat weet ook asb van enige nuus!!
As jul enige nuus het stuur gerus aan, ons sal dit plaas op die webtuiste. As jul enige info op jul blad wil byvoeg of verander stuur asb vir ons!
Rita
Reunie ?
Gaan kyk gerus of jou naam op die lys is by ---- REUNIE NUUS ----
Ons sal vorentoe alle nuus rondom 'n Reunie onder -----REUNIE NUUS --- plaas
Hi julle
Ons het intussen met behulp van die lys name, sommer nog ‘n hele paar mense opgespoor en wag net vir almal se foto’s. Dankie vir almal wat help soek.
Groete
Mariaan