Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


 

Algemene reëls van Jannas

Hoërskool Jan de Klerk lê ‘n paar algemene reëls neer oor rook, skooldrag en diefstal.

04 March 2011

 

Hoërskool Jan de Klerk (Jannas) ondervind geweldige probleme van leerlinge wat op die terrein rook.

Volgens wetgewing, is dit onwettig om in ‘n publieke omgewing te rook, en kan die skool beboet word indien leerlinge op die terrein rook.

Drastiese stappe moet dus in hierdie verband gevolg word. Die skool gaan in die vervolg ‘n boete van R50 oplê, indien ‘n leerling op die terrein rook. Hierdie boete sal op die rekening van die ouer reflekteer en is betaalbaar by die finansiëlekantoor.

Oor skooldrag wil Jannas ‘n groot dank aan al die ouers wat sorg dat hul kinders netjies en in volledige skooldrag skool toe kom, toe dien. Daar is egter ‘n minderheid leerlinge wat geen respek of trots teenoor hul skool toon nie en in onaanvaarbare kleredrag skool toe kom.

Verder bly die steel van selfone ‘n groot probleem by die skool. Ouers moet daarop let dat die skool nie ten gunste daarvan is dat leerlinge selfone saambring skool toe nie, maar verstaan dat dit in seker gevalle noodsaaklik is.

Indien ‘n leerling ‘n selfoon skool toe moet bring, kan dit in die kluis geberg word vir veilige bewaring. Indien nie, bly die selfoon die leerling se verantwoordelikheid en kan die skool geen aanspreeklikheid daarvoor aanvaar nie.

Girl brutally attacked at school

Amy Amy Hutchings, a grade 9 pupil, sustained serious injuries after being attacked at school, during school hours.

Amy Amy Hutchings, a grade 9 pupil

He walked behind her and started to strangle her, demanding her cell-phone. That is when he started beating her.

18 August 2011 | Aimee McGill

 

A young girl has been brutally attacked at school, seemingly by another pupil.

Amy Hutchings, a grade 9 pupil, at Hoërskool Jan de Klerk, was attacked at her school, during the morning break on 11 August. She sustained head injuries serious enough to have her hospitalised at Netcare Krugersdorp Hospital, where she underwent x-rays and a CT scan.

Amy’s mother, Michelle Seitz, reports that her daughter sustained two substantial cuts to the head, and had four major bruises, swollen to golf ball size.

Seitz says that the boy, who was dressed in the school uniform of the same school Amy attends, was not known to her daughter. She also says that she knows of no motive for the attack.

"He walked up to her, where she was sitting alone at break and started to talk to her. He walked behind her and started to strangle her, demanding her cell-phone. She threw the phone at him. That is when he started beating her," sats Seitz.

According to Seitz, doctors have confirmed that Amy was beaten with either a brick or a rock, and that she is lucky to have survived the attack.

Amy apparently passed out during the attack, and made her way to the office once she woke. Although there were other pupils in the area, including a group playing soccer, none have come forward as having seen anything.

Seitz says that she has received very little response from the school.

"They told me that she was in an area of the school that she should not have been, so they could not protect her there."

Hoërskool Jan de Klerk’s head master, Jan van Aardt has confirmed that the incident took place. "The matter has been reported to the police and the Department of Education, and an investigation is underway," says van Aardt.

Amy has not yet returned to school. She is due another check up at the hospital and says that she is afraid to return to the school.

Sietz is encouraging any pupils who may have witnessed the attack to come forward.

 

 

Nuwe studenteraad vir Jannas

Die hoofleiers van die Studenteraad saam met die hoof van Hoërskool Jan de Klerk, Jan van Aardt.

Die hoofleiers van die Studenteraad saam met die...show more

Previous
IMAGE 1 of 2
Next

Die nuwe Studentraad vir 2012 is gekies.

11 November 2011 | Sammi-Jo Botha

    

Die nuwe Studenteraad van Hoërskool Jan de Klerk vir 2012 is gekies.

Die Studenteraad bestaan uit dertig matriekleerlinge, met 'n hoofseun en hoofmeisie, asook 'n onderhoofseun en onderhoofmeisie.

Hierdie leerlinge is gekies omdat hulle leierseienskappe reg deur hulle skoolloopbaan getoon het.


 

 

Jannas se koor is tops

Hoërskool Jan de Klerk se koor.

Hoërskool Jan de Klerk se koor.

Baie geluk aan Jannas se koor wat tot 'n eerst plek gesing het.

13 March 2012

    

Hoërskool Jan de Klerk het tydens die ATKV Prestige Koorfees by die Randfontein Skou op Woensdag, 29 Februarie ‘n eerste plek behaal. 

Die skool is baie trots op hierdie leerlinge.

 

 

Make a Free Website with Yola.