Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


 

Sarie Collins - Greyling

sarie.greyling@vodamail.co.za 

 

Hi Mariaan

Ek het die helfte van my matriek jaar in Pietersburg voltooi aangesien my ouers Noorde toe getrek het.  Ek het nogtans met 'n ou van Krugersdorp getrou, Deon Greyling.  Hy was in die polisie daar en ek op Tuks.  Einde 1985 het ons Potgietersrus toe getrek en daar saam met my ouers gewerk en ook 'n wildsplaas gehad.  Ons het van toe af ons eie besigheid en werk tot vandag toe nog vir die olie maatskappye.  In 1986 is my seun Dean, gebore en hy is nou 23.  Hy het direk na skool 'n kontrak by die Blou Bulle gekry en is nog steeds by hulle.  Sy stokperdjies is buiten rugby, visvang en jag. Hy het ook 'n vreeslike oulike meisie, sy hou skool en hulle gaan al jare uit.  Is besig om huis te bou, so dalk hou ons een van die dae troue.   In 1988 is ons dogter gebore, Deyanne het  27 Julie 21 geword.  Sy het kuns direk na skool gedoen en ook sport (atletiek) hou haar baie besig.  Sy is ligaamlik gestrem en was nou in London om daar aan 'n internationale byeenkoms deel te neem.  Sy het ook haar SA klere in atletiek. Sy begin volgende jaar sielkunde en komunikasie studeer aan University College.   Buitend dat ek en Deon saamwerk (24 jaar al getroud)  woon ons op 'n plot in Derdepoort, Pretoria naby Roodeplaat dam, vanaf Potgietersrus getrek in 2000.  Ons het ook 'n lodge in Mosambiek en is mal oor reis en hierdie tyd van die jaar (winter) is pa en seun meer in die jagveld as iets anders.  Werk hou ons egter maar meeste van die tyd besig maar as ons kan glip ons weg Mosambiek toe aangesien ons nog besig is om te bou daar.  Ouderdom het ons ook nie gespaar nie en soos julle kan sien het ons verdrie dubbel in gewig vandat ons getroud is, gesondheid is egter goed en al 2 ons kinders woon saam met ons op die plot so ons is 'n verskriklike hegte gesin.

 

Sarie


Mees onlangse foto's van Dean toe hy Springbok geword het.... iets om op trots te wees!

 

 

Mees onlangse foto van Dean toe hy Spingbok geword het! 

Make a Free Website with Yola.