Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


 

Anneke Symington - Germeshuisen

germeshuisenanneke@gmail.com
 

Mariaan
 
Ek kan nie glo dat daar uiteindelik kontak is nie.  Ons is besig om oud te word.  (Net van buite, binne is ek nog 18)
 
Ek en Dirk is Augustus 23 jaar getroud.  Ons het 2 kinders.  Dieter (Desember 22 jaar) en Dianke (Oktober 19 jaar).  Ons is op 20/12/08 gesëen met ‘n kleinseun, Dian.  Dit was eers ‘n hartseer storie aangesien my dogter se koeldrank gedokter is en sy verkrag is.  Ons weet nie wie die pa is nie, maar is BAIE GELUKKIG met die mannetjie.  Op die oomblik is ek Mamma aangesien die ding my dogter gevang het en sy opgeneem was in Vista Kliniek. 
 
Ons is baie gesëend om so gelukkig en gesond te wees.
 
Ek sal ook baie graag wil weet wat van Mia Hutchens, Jacqui Rautenbach en Jana Cilliers geword het.  Daar is ook nie ‘n klasfoto van ons nie. 
 
Ek heg ‘n paar foto’s aan.  
 

* Foto 1 - Hier is ek en Dirk
* Foto 2:  31Des08 –Dianke en Dian;
* Foto 3 – Dieter & Dian;
* Foto 4:  Dit was op Dian se doopdag


Mees onlangse foto's
* Foto 5:  Dirk en Franco(Bekkie en Renaldo se seuntjie - 10mnde);
* Foto 6:  Dian en Franco


Ek het gewonder of daar ooit ‘n reunie vir ons matrieks gaan wees.  Sal baie graag enige verdere inligting wil ontvang.
 
Anneke Germeshuisen (Nee Symington)


 

 

 

Make a Free Website with Yola.