Isabella (Bella) Lombaard - Geldenhuys
Groot was my verbasing om die web site te sien en al die ou gesigte. Ek stuur fotos van myself en my man, asook n foto van my seun.
Ek is so 4 jaar gelede weer getroud nadat my eerste man oorlede is in 2006 , My seun was toe alreeds 16 . EK het toe nie gedink ek gaan weer geluk vind nie en toe vind ek in n man wat jonger as ek is maar my baie gelukkig maak.
Ek werk nog al die jare by ABSA en sal seker hier dood gaan maar nou ja, My seun werk ook vir Absa. Ons bly in Kenmare en ek werk in Florida.
Groete