Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


 

Janine Cilliers / Claassens

email: janine@sbhlawyers.co.za 

Hier is paar foto’s van my dogter Chanelle (nou 17) en van myself.
Dit is meestal van haar dansfoto’s – sy het tot en met verlede jaar 3 keer haar S.A. Klere verwerf en was deel van Team S.A.  – nou is die dans ongelukkig verby – sy was einde laasjaar in motorongeluk en het haar regter bo-arm gebreek en as gevolg daarvan sal sy nou nie meer haar “toertjies” kan doen nie.   Volgende jaar skryf “ons” matriek!   Urgh …. Kan nie wag nie!
 
As ek volgende week met verlof is sal ek nog foto’s op die rekenaar laai en vir jou aanstuur.
 
Ek werk al vir 20 jaar vir prokureurs en het die laaste 4 jaar ‘n nuwe “hobby” – ek speel poker, glad nie sleg nie (al moet ek self so se … hehehehe), was al 5 keer by die All Africa Poker Toernooi in Swaziland en het al so paar keer op TV verskyn (“my 5 minutes of fame”).  Sal so teen einde Januarie omtrent in die hele eerste episode wees van die November 2008 Toernooi wat in Swaziland gehou is – sal julle laat weet dan kan julle my in aksie sien J
 
As jy nog foto’s kry van die wat nog nie vir jou gestuur het nie, stuur maar vir my aan.  Dit is lekker om te sien ek is nie die enigste een wat bietjie ronder geword het nie en o ja, klein bietjie ouer J
 
Lekker dag vir jul

 
Janine Claassens

Make a Free Website with Yola.