Erica Coetzee - Pienaar
Mariaan – hier is vir die webblad fotos en iets. Ek het ook kontak gemaak met Soekie.
Ek is in Kanada, getroud met Marius Pienaar (lieflikste mens wat ek ken) en bly in Prince Rupert, British Columbia. Hy het 4 kinders – Ivan, Werner, Marcus, Mia. Ivan bly in SA en is nie op die trou foto nie. Die seuns is almal uit die huis uit en Mia bly by haar ma.
Is wonderlik om almal van ons matriekjaar weer te sien. Mens onthou soveel as jy weer die name en fotos sien. Heerlik. Dis 'n briljante idee.
Erica Pienaar