Hester Smit - Le Grange
Hi Mariaan
Very long time no see!! Sal great wees om weer bietjie die ou Jannas-spul te sien en te weet wat elkeen doen! Moet egter bieg dat ek 80% vani mense nie eers kan onthou nie. Seker maar die ouderdom en Alzheimer-Lite.
Ek het nie rerig ‘n groot arsenaal fotos nie, maar die paar sal darem ‘n idée gee, ne!
Foto 1:
Ek en Lize by fancy dress party: Tema: Heroes – ons was Volkshelde/Voortrekkers
Foto 2:
Lize, nou 13 en in Gr8
Foto 3:
Ek en Lize en Pieter (Penny le Grange se broer) so 3 jaar terug. Ons is al geskei toe Lize 2 is maar is nogsteeds goeie vriende.
---------------------
Geez, waar skop die breinselle nou in! Moet se, die name en gesigte bymekaar maak sense! All is not lost! Julle was mos die fancy-schmancy leerlingraad. Ek was deel van die plebs!
En nou onthou ek sommer nog a paar name! Wat het geword van Cornelia Steyn en Frans Dekker en Frederik Piourek! En dan is daar nog Erika Coetzee en Soekie (wat was Soekie se van?) en Sanra Jacobs waarby ons so lekker garageparties gehou het. En Gideon (sy van is weg!) en Vicus (Melanie, wat saam met ons kuns gehad het), en wie is die ou wat altyd so lank gebid het en dan seriously gebloos het? Andre iets, en Felix Tiedt – die man met die trompet en Hansie Snyman.
Ek sal sommer Penny le Grange en Retha Olivier se adresse ook aanstuur Mariaan. Retha is ernstig siek. Gaan glad nie goed met haar nie en sy het ons almal se gebede nodig, dus of julle haar kan onthou of nie bid vir haar asseblief.
Hester