Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


Michelle Steyn - Erasmus


merasmus477@gmail.com

 Hi daar
 

Jong,ek is oud en getroud vir die laaste 24 jaar. Ek het twee dogters, Louchelle 23 'n programeerder en Chantell 19 besig om te swat vir Chef by International Hotel School. Lourens my man is bouinspekteur by Westonaria Munisipaliteit, en ekke is nog steeds in die Finasiele wereld maar darem nou IT suppport , was deur al die alder goete in die bank wese maar op geeindig by Maravedi en in nou hier al vir 13 jaar. Fotos moet ek gaan soek maar op die oomblik is ek nie fotogenies nie want al die hare afgeskeer vir die Cansa shavethon saterdag.
maar ek sal kry en vir jou aanstuur.ek is nog steeds spekvet en gesond(kan nie meer so vinnig hardloop nie maar bly darem kortkop voor). ek woon al vir 25 jaar in Randfontein (kom net nie weg uit Krugersdorp en Randfontein nie). Die foto wat op facebook is is een wat louchelle van my geneem het en later te hore gekom sy het my op facebook geregistreer. Ek het van Annetjie Pieterse ook gehoor sy woon nou in Kanada, Jan kleynhans wat ek gehoor het is in Australia maar nog nie van ander gehoor nie behalwe die wat ek gesien het op SA United


het bietjie gaan grou en fotos gekry hier is
1. pappie en mammie
2. almal saam op Louchelle se "graduation"
3.my twee dogters louchelle eerste en my baby Chantell
 
Dankie vir al die ander fotos baie ven ons het nie verander maar net ouer geword, maar ek moet se ek is nog net so stout soos daai jare
 
groete
Michelle

 

 

Make a Free Website with Yola.