Jannas Matrieks 1983

  • TUISBLAD
  • REUNIE 2013 FOTO'S
  • MATRIEK LEERLINGE 1983
  • SKOOLLIED EN WAPEN
  • JANNAS VANDAG
  • FACEBOOK & INTERNET SKAKELS
  • REUNIE NUUS --- Naamlys
  • KIEKIES
  • ONS ONDERWYSERS
  • KLAS & GROEP FOTOS
  • SPORTFOTOS
  • LEERLINGRAAD 1982 / 1983
  • REVUE 1983
  • 40 DAY FOTOS
  • MATRIEKAFSKEID
  • LAASTE SKOOLDAG
  • GET TOGETHER - Julie 2013
  • VROUE REUNIE 20 Maart 2009
  • MINI REUNIE - 2008
  • -Alec Theunissen
  • -Ansie Crouwcamp - Van Dyk
  • -Antionette Santana - Niemand
  • -Antoinette Barnard - Cooper
  • -Amanda Van Niekerk
  • -Anneke Symington - Germeshuisen
  • -Annetjie Pieterse - Polisco
  • -Anne-Marie Beukes - Pansegrouw
  • -Anton Marais
  • Ansie van Wyk - Potgieter
  • -Andre Engelbrecht
  • -Andrew Durant
  • -Christi Jooste
  • -Carien Jacobs - Wyman
  • -Charmaine Silver - Dafel
  • Corrie Fourie - de Canha
  • -Caroline Marais - Du Toit
  • Daleen Hattingh - Labuschagne
  • -Desiree de Jager - Viney
  • -Erica Gouws - Jordaan
  • -Elsabe Brill - Holtzhausen
  • -Erica Coetzee - Pienaar
  • -Erica de Wet - Roos
  • Elize Coetzee - Jansen van Vuuren
  • Elize Oosthuizen - Engelbrecht
  • Felix Tiedt
  • -Frans Dekker
  • -Frikkie Piorek
  • -Frikkie van Heerden OORLEDE
  • -Francis van der Westhuizen - Green OORLEDE
  • -Georgette Schoeman - Visser
  • -Gideon van Rensburg
  • -Hester Smit - Le Grange
  • -Hennie en Joey (Maritz) - Kroukamp
  • Helga Moller - Britz
  • -Handa Venter - Van der Westhuizen
  • -Hannes Greeff
  • -Hansie Snyman
  • -Hennie Oesterlein
  • -Hermien Jansen van Vuuren - Loggerenberg
  • Hannelie Venter - du Toit
  • -Irene Matthews - Gouws
  • Isabella-lombaard---geldenhuys
  • -Janine Cilliers - Claassens
  • -Jan Kleynhans
  • -Johan Booysen
  • -Jacqui Rautenbach - Jansen
  • -Judith Joubert - Strydom
  • -Jannie Breet
  • -Jana Human - Brink
  • -Kobie Smit (Kuifie)
  • Kariena Bredenhann - Mare
  • Linda Holton - Bernardes
  • -Michelle Steyn - Erasmus
  • -Mariaan Smith - Willemse
  • -Marinda De Villiers - De Jager
  • -Marietta Liebenberg - Pedridis
  • -Marie Jansen van Vuuren - Van Noordwyk
  • Maranda Spangenberg - Coates
  • -Mia Hutchons - Dempsey
  • -Melanie Bellmund - De Lange
  • -Maryna Somers -OORLEDE
  • Michelle Minnaar - Kellermann
  • Maria Dippenaar - Lombard OORLEDE
  • -Neels Roos
  • -Petro Willemse - Grobler
  • -Paul alias Koos Smit
  • -Penny le Grange - Kruger
  • -Pieter Marais
  • Patsy Malherbe - Van Deventer
  • -Rita Bezuidenhout - Boshoff
  • -Renee Visagie - Brits
  • -Retha Olivier - Van der Westhuizen - OORLEDE
  • -Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
  • Roelien Bezuidenhout - Stander
  • -Steven & Magda (Van Wyk) - Steyn
  • -Soekie Holton - Van Eeden
  • Sandra Piercey - Van Vollenhoven
  • -Stephany de Meyer - Van der Westhuizen
  • -Sarie Collins - Greyling
  • Sanet Nel - Deyzel
  • Sonja Perie - Deetlefs
  • -Sanra Jacobs - Oosthuysen
  • -Theresa Safar - Clayton
  • -Tommie Sinden
  • -Vicus van Wyk
  • -Vinette Opperman - Nel
  • -Willie Theunissen OORLEDE
  • -Wenda Gouws - Scheepers
  • -Yolande Peach - Van der Westhuizen


 

Jan Kleynhans

licgroup@mweb.co.za

 Hi Mariaan,
 
Jammer dat dit so lank vat maar hier is my storie...
 
Ek is geseend met n groot familie van vyf kinders.  My eerste huwelik was n mislukking en het dit op n einde gekom na 12 jaar.  Beide my twee oudste kinders, Carl en Angelique kom uit my eerste huwelik.  Dawie is Madeleine se seun uit n vorige verhouding en dan is daar my twee laat lammetjies met Madeleine - Zeta en Ivan.
 
Foto1.    Ek en Madeleine op ons huweliksdag nadat dit ons sowat 12 jaar gevat het om die knoop deur te haak.
Foto2.    Ek, Angelique my oudste dogter nou amper 15 en in graad agt met Zeta my jongste dogter nou in graad een.
Foto3.    My Oudste seun Carl word nou 23, is saam met ons in besigheid en Dawie wat ook nou 15 word ook in graad agt, Foto geneem op vakansie. Beide die seuns is ernstig sport-mal.
Foto4.    Ivan my jongste seuntjie is nou 4 jaar oud en is pa se Plaas-apie.
 
Is nou al vir meer dan 23 jaar my eie baas en bedryf n groothandelsaak met vyf takke saam met die liefde van my lewe, Madeleine. Ek het vir sowat drie jaar twee besighede gehad in die UK maar die familie kon nie daar aard nie en moes ek maar terugkom en het die besighede maar hiervandaan bedryf.  Beide die besighede is verkoop, een aan n privaat persoon en die ander aan Homebase, n groot ketting groep in die UK. Ons het onlangs n plaas gekoop op Waterval Onder, so tussen die berge en is dit ons plan om daar te gaan woon in sowat twee tot drie jaar.  Ek dink dit het nou tyd geword om so n bietjie spoed te verminder.... Die volgende jaar of so sal ons gebruik om die plaas op te knap voordat ons verhuis.
 
Dit is goed om te sien dat almal gelukkig en geseend blyk te wees as ek nou so na al die foto's van skool maats kyk. 
 
Groete aan almal.
 
Jan Kleynhans

Make a Free Website with Yola.