Riaan & Wilma (Geldenhuys) - Nel
Hallo Almal
Ai dis lekker om weer almal te sien. Ja, as ons die kinders so sien, besef ‘n mens weereens dat tyd nie stil staan nie en ons al hoe ouer word (maar slegs in liggaam, nie in siel nie!!)
Hier is ‘n paar van ons familie. Ons is uitgenooi na ‘n 21 Mafia party. Ons dogter se naam is Lizanne en sy is 17, die jonger seun is ons tweede, Charl en hy is nou 14 en die ander jong man is Marius, Lizanne se vriend. En dan natuurlik die twee “ouer” lede is ons.
Stuur groete vir almal en hoop om gou van almal te hoor.
Liefde groete
Riaan, Wilma en Kroos